Tress MacNeille

Tress MacNeille
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Teressa Claire Payne[1]
Geboorte 20 Junie 1951 (1951-06-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tress MacNeille (gebore 20 Junie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Simpsons Movie (2007) en in die televisiereekse The Simpsons (1989), Animaniacs (1993), en Futurama (1999).

  1. "Tress MacNeille Credits" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search